top of page
Die lewende eBoek
01

Die Skepping

Die lewende eBoek

Hoe is ons Son, planete en aarde geskep? Kan die gees jou betower of red? 

Dink net as alles net donker was, Geen lig. Maak elke oog van jou toe en kyk na die skepping. Absoluut niks, geen water, geen bome, geen son en geen planete in sig.

​

"En daar was lig"

​

Kleur, water, wolke en lewe.

​

Kyk na die asemrowende natuur op die noord en suid pool. Alles wit en dan sien jy die mooi pikkewyne en bokke.

 

Het jy al ooit gewonder hoe is alles begin.

Wie het wat begin?

Is daar Gode of is dit net 'n lekker ou mens storie?

Evolusie?

​

Die Heilige Gees is nie iets soos 'n spook maar iets wat waar woon?

Tot binne jou!

​

​

The facts
The mission
03

MISSION - MISSIE

Elke mens het 'n missie op aarde.

'n Doel en funksie.  

As 'n ruimtetuig gebou word is daar 'n doel.

As die ruimtetuig opstyg is daar 'n missie.

Wat is jou doel en jou missie?

​

As die ruimte ontdek word ontdek hulle 'n skepping.

Het hulle al Gode ontdek?

​

Het ons aarde 'n doel? Of 'n Missie?

​

In die eBoek ontdek jy jou missie en doel. Dan is jy nie meer verlore maar gevind.  Jy kan lag en leef. Jy is gered.

​

Dan moet jy sterf. Jou gees sal jou liggam verlaat. 

En Dan

Wat dan? Weet jy? Nou moet jy dit gaan ontdek. Jou missie, jou toekoms, dit is in jou hande. Ontdek die wereld in die hemel. Die buitenste ruimte.

"space"

02

FACTS - FEITE

Skepping deur God

of

Evolusie

'n eBoek waar ons kyk na die feite tussen fiksie en drome.

Tussen  duim suig en moontlikhede.

Waar ons vra hoe is die son geskep? Die aarde en alles daarop. Die see en alles daarin.

​

Wie het die bane van planete beplan? Die Galaxy en sterre.

En wie het die mens gemaak?

Wie het die mier en die bobejaan gemaak.

​

Is daar 'n hemel?

Waar is die Hemel en hel?

Wat is evolusie en hoe werk dit?

Wys my 'n gees en ek sal glo. Wys my 'n God en ek sal glo.

Waar kom God vandaan en waaruit bestaan 'n gees?

Is geeste en engele dieselfde ding?

​

Lees die eBoek en word wys!!!

bottom of page