top of page

Die Skepping

Kyk na die ontdekking in video

Die Buitenste ruimte of "outer space" is 'n belewenis wat jy hier kan waarneem soos net hier gesien kan word. Dit was met voyager ontdek en vorm nou deel van jou lewens ontdekking.

RESENSIES

Ek het die eboek gelees en wil net dankie se vir die wonderlike inligting. Dit is 'n God gegewe talent om so te kan skryf. Susan du Preez

#

Hallo daar, ek is vreeslik dankbaar vir die inligting wat ek reeds ontvang het. 

Andre Duvenhage

Sjoe hoe het julle die video's en website gemaak? Die navorsing wat Deon S doen is aboluut verstommend. "Well done"

bottom of page