top of page

SEAN HARRISON

DIRECTOR

Die vimeo ontdek die wereld in die buitenste ruimte en op aarde. Die eBoek bevat die beginsel van die doel in die Skepping. Die funksie van die lewe. Die gees van lewe op aarde en "space".

Die ontdekkings reis van jou lewe.

DANIEL BECK

EXECUTIVE PRODUCER

Die ontdekking is 'n lewens reis. Daar is lig in die duister van jou lewe. As alles lei na niks...  Na die verdwaalde doelloosheid van lewe. Dan ontdek jy lewe. 

Die lewe.

TAMMY YOUNG

ANIMATOR

Translated - The vision into the future: -Die visie na die toekoms.

Reaching to the stars: -Reik na die sterre.

Reaching new frontiers: - Bereik nuwe horisonne.

Life is a song: - Die lewe is 'n lied.

​

EDWARD LAWSON

CINEMATOGRAPHER

Om die sterre en planete te ontdek is die toekoms.

Om die Gees te ken is 'n belewenis.

Om die fotografie te sien is Asemrowend.

Die Skepping se Gees is lewe!

bottom of page